Weer aanlyn – uiteindelik
Ons is nou Kambruggers
Ek en die moeder to be van my kind to be is weer aanlyn. Na die een broadband maatskappy ‘n maand gesukkel het om ons te verbind, het ons gister na ‘n nuwe maatskappy gegaan en ons is vandag aanlyn ! www.bethere.com is die beste ISP ooit !!!
Anyway. Cambridge is nogal bevange. Nou dat ek weer internet het, sal ek meer gereeld blog, belowe.

Welkom, welkom terug!!!
Goeie nuus! Mis jou blogs.