Die Stem van Verenigde Koningkryk
So registreer ek toe om hier in die verte te stem vir die nasionale verkiesing. Na my tweede epos met VEC10 vorms reply die IEC met die volgende lieflike typo! Kan ons vir nuwe IEC ook stem?

Ek’s bly hier is nog lewe!
Jy kan gerus meer dikwels probeer blog!