Bloemfontein

Daar wen die bokke toe. Dit was heel aangenaam om vandag te sien hoe die bokke die pommies ‘n pak gegee het. Dit was nie ‘n wat wonderse skouspel nie, amper asof die Engelse verloor het eerder as wat ons gewen het. Mag hierdie uitslag ‘n voorskou wees vir die wereldbeker wedstryd teen Engeland in Parys, waarvoor ek kaartjies het !

Was heel verbaas om te hoor dat Bok van Blerk gereel is vir die afterparty.

~ by mieliepap on 26 May, 2007.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: