How many poles does it take to fix a gate ?

image002_cropped.jpg

Nottingham is vol van die Pole, amper soos Wimbledon met saffers. Verlede week het ek tot my verbasing gesien dat daar ‘n volle 5 Pole “besig” was om ons ingangshekkie reg te maak. Hulle moes net die beheereenheid vervang. Toe ek 3 ure later daar aankom was hulle nog steeds “besig”, toe neem ek die foto. Dit is nou 5 dae later, die hek is steeds permanent oop en elke Jack Turnip en sy mate kan by ons gebou inkom.

image011_cropped.jpg

 Hier is ‘n voorbeeld van Jack. Ek het om binne ‘n radius van 500 yd van ons huis bespeur. Het vandag verby hom gery. Ek moes net in die middel van die pad stop en hom snap, deels vir uitkenparade en deels uit ongeloof oor die pikante outfit. Ek brand om te weet wat sy vrou (of ma, afhangend van by wie hy bly) vir hom gesê het toe hy uit die huis stap vanoggend. Enige idees ? Ek kan nie help om aan Little Britain se Dafydd Thomas te dink nie (bron http://www.bbc.co.uk/comedy/littlebritain).

dafydd.jpg

~ by mieliepap on 3 June, 2007.

2 Responses to “How many poles does it take to fix a gate ?”

  1. Is jy seker Jack is nie Dafydd se tweelingbroer nie? Daardie spesifieke skakeuring van pienk vel moet tog geneties verwant wees.

  2. … en ek is seker dit is. Onthou dat daar ‘n pub is op elke hoek, wat beteken jy hoef nooit verder as 200m te loop om mense te ontmoet nie. As die net so nou ge-cast word, is dit noodwendig dat die bodem van die geenpoel gekrap gaan word. As ek so na hulle kyk en in ag neem dat hulle brits is, lyk dit na ‘n skakering van puce pink, maar van pienk kan ek die Zuit seker niks vertel nie

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: