vet kinders

ronald se vet kind

Uiteindelik begin die samelewing tot sy sinne kom. Ouers wat hulle kinders tot in obese toestande in voer, gaan hopenlik binnekort van nalatigheid aangekla kan word. Hoogtyd. Lees meer by bbc artikel.

Dit is laf dat ouers nie ‘n kind mag pak gee nie en laat honger ly nie, maar dan dit is aanvaarbaar as jy die kind laat vet word tot op ‘n vlak waar dit sy/haar gesondheid beinvloed.

fatchild2.jpg

~ by mieliepap on 14 June, 2007.

2 Responses to “vet kinders”

  1. Daai boonste kind lyk soos die Oros mannetjie! Arme drommels.

  2. Dis te erg. Hopeloos.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: