ystervoël

Ons het gister uiteindelik ons enjin in die lug gesit. Die nuwe Trent1000 engine is gemaak vir die nuwe Boeing 787 Dreamliner (baie nice site).As deel van die toetsprogram word die engine op ‘n vier-engine Boeing 747 gesit en dan gevlieg om te kyk hoe dit reageer in vliegtoestande. Jy sal sien die een engine is baie groter as die ander 3. Hier is nice pics van die flying test bed.

Die amptelike roll-out van die regte 787 Dreamliner is 7/8/7 (amerikaanse notasie = 8 July)

trent-1000-ftb-2-cropped.jpg

~ by mieliepap on 19 June, 2007.

4 Responses to “ystervoël”

  1. By 2004 se Farnborough Air Show was die Dreamliner stalletjie een van die mees impressive stalletjies vir my. Dit was in so ‘n huge opblaastent.

    Daar was seker ‘n paar marketing types wat hard baklei het om die launch datum eerder 7/7/7 te maak.

  2. Haai shame, mag julle darem RR en Boeing se sites browse?
    Wie anders maak ook engins?

  3. PZ, hull het juis hard geveg om die 8 Julie te maak, sodat dit 7/8/7 is, dieselfde as die vliegtuig se reeks nommer = 787.

    Merak, ons mag, maar net tydens ete, wat stipelik 12h-12h45 is ! Ongelukkig kan ons nie die flash player installeer wat die Boeing site gebruik nie, moes dit maar by die huis kyk. Ons grootste competitor is GE. Hulle is heelwat groter as Rolls. Ons het so 30-40% van die mark op die 787. Daar is ook Pratt&Wittney en CFM, maar hulle is heelwat kleiner.

  4. “missus baby girl” het my op ‘n foutjie in my post gewys. Die vliegtuig is van composites gemaak, so dit is eintlik ‘n komposvoël.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: