onderbroekafwysers

Dit is nou onwettig om saggy pants te dra in Delcambre, Louisiana, USA. Hierdie berig beweer dat onderklere nou deel is van onwettige ontbloting en dat wit mense ook saggy pants dra. So by my kool. Wat van Superman ?

Superman met sy onderbroek

~ by mieliepap on 20 June, 2007.

3 Responses to “onderbroekafwysers”

  1. Nog altyd gedink mans wat onderbroeke bo-oor dra, is nie “lekker” nie, Batman ook . . .😀

    Maar ek dink nie dis cool om jou onderbroekrek te laat uitsteek deurdat jou broek onder jou gat hang nie . . .

  2. Superman is nie rerig nie hoor

  3. Wag nou Merak, moenie sE Superman bestaan nie, jy gaan maak dat johannnes_11 my sting met een van sy 2 pager comments.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: