toiletpapier

kan iemand asb vir my verduidelik hoekom so baie mense tydskrifte in hulle gastetoilette het ? Ek het nou al by soveel afrikaanssprekendes (selfs in Engeland) se huise hierdie verskynsel gesien en ek is nie seker wie lees dit nie.

Dit is gewoonlik redelik interessant om te sien watter tydskrifte mense het, of dit nou (#@#)huisgenoot, sarie, weg of vogue is. Daar is gewoonlik so 10 na 20 tydskrifte. Dit sou my ‘n week neem om deur te lees. Dit is asof hulle gaste uitnooi om in die ablusiegeriewe te bly.

Why ?!

~ by mieliepap on 24 June, 2007.

4 Responses to “toiletpapier”

  1. Huisgenoot, Sarie, Vogue toilet – klink na die regte filing-system vir my.

    Ek dink mense dra die goed in die toilet en is te skaam om dit weer uit te bring.

  2. Is dit slegs toevallig dat jou inskrywing oor toiletpapier volg op die tandoori hoender resep?😉

  3. LOL !!

    Merak, spyker oppie kop, waar dit hoort.

    BiB, well spotted🙂 Toeval inderdaad

  4. Hi
    Vriende van ons – die man – was eenkeer toilet toe en na ‘n eeeeeewigheid het hy alles vir ons vertel wat op die spuitbotteltjie staan. Hy vra toe dat ek asb volgende keer vir hom ‘n boek of iets daar moet los.
    Lyk my sommiges het boeke nodig!!??

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: