kopkappie

kan iemand asb die volgende vir my uitlê:

Ons was hierdie naweek in Cambridge saam met vriende wat by ons in Pomland kuier. Ons het na Kings College toe gegaan deels om binne rond te kyk en deels vir die diens. Binne het ons iemand gesien met ‘n hijab op die hoof. Ek het eers aangeneem dit is moslems/moeslims wat vir toeristedoeleindes in die kapel ingaan tydens die diens, maar toe hulle binne kom het die man heel duidelik gekniel en klaarblyuklik begin bid. Is daar dan Christene wat ook hijabs (by ‘n ander naam natuurlik) dra ?

image035_reduced.jpg

PS, verskoon asb my vinger, ek moes skelm foto neem, soveel so dat my vrou ook nie kon sien ek neem foto’s tydens die diens nie.

~ by mieliepap on 3 July, 2007.

One Response to “kopkappie”

  1. lol, Skelm foto’s in die kerk! Jammer ek het nie vir jou ‘n antwoord nie, maar dit het my nou laat dink hieraan:
    http://www.zug.com/pranks/viagra/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: