global wetting

Die winter in die UK is erg. Dit is genoeg om ‘n man te breek. Maar gelukkig is daar altyd die somer. Dit is nou tot hierdie jaar. Ons het nog nie een dag somer gehad hierdie jaar nie. Dit reen en reen en reen en ons het die natste Junie op rekords gehad.

~ by mieliepap on 9 July, 2007.

2 Responses to “global wetting”

  1. Good luck! Hier in Taiwan wens ek eintlik vir ‘n reenbui, sodat ek darem kan voel daar is ‘n verskoning vir die klam bedompigheid.

  2. Sterkte met daardie grysgou stad. Ek het niks teen Londen nie, maar dit het nog altyd beter WEER gekort!

    Die klammerige humiditeit kleef ook hier in Korea aan my vel, maar ons het sopas twee dae se verkwikkende, deurdringende reen gehad!🙂

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: