Boeing 787 Dreamliner roll-out

Uiteindelik het die Boeing 787 se roll-out hierdie week, met ons pragtige enjins onder die arms, gebeur. Love it.

~ by mieliepap on 12 July, 2007.

3 Responses to “Boeing 787 Dreamliner roll-out”

  1. Geluk! Ek dink Korean Air het reeds bestellings geplaas.

  2. Ek sê ook geluk!! Dis so ‘n lekker breëborsgevoel as mens weet jy is deel van so iets!! Ek kry altyd sulke hoendervleise as ons ‘n lugskou bywoon, want my man het eers op Cheetah vegvliegtuie gewerk en tans is hulle besig met die Hawks wat die Lugmag van BAE (Brough, East Yorkshire) aangekoop het. Hy bel my partykeer as ‘n Hawk ‘n toetsvlug gaan doen, dan hol ek eers gou buite toe en gaan kyk.

  3. Jinne, miesies, maar was ons nou beïndruk met die nuwe straler. Mens voel nou beter as jy travel want jy weet jou carbon footprint gaan bietjie kleiner wees. En Braamie stem saam.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: