Immaculate Ireland

dsc02877_resized.jpgIn die deurmekaarspul van middeljaarmalligheid het ons saam met Outjie (a.k.a. Poedel) en Chicky (a.k.a. Prime Evil) ‘n welverdiende wegbreek na die Kingdom of Ciarrai gehad. Dit het sleg begin met Skelm Vuilgoed (a.k.a. Michael O’Leary, head honcho van Ryanair) watdsc02883_resized.jpg ons laat betaal het vir ons tasse en gemaak het dat elke stukkie onderklere (skoon, gelukkig) wat ons gehad het die lig gesien het by die lughawe soos ons ons tasse moes uitpak. Dit is waar die onaangenaamheid gestop het. Ierland is onbeskryflik, so ek sal nie eers probeer nie. Dit is asembenemend. Ons basis was in Portmagee van waar ons die ring of Kerry, die Dingle peninsula en die ring of Valentia en verken het. Net soos woorde ver te kort skiet, skiet die kamera’s nie ver genoeg om die skoonheid vas te vang nie. Hier is net so paar om ‘n idee te vorm,

image-046_resized.jpg

image-086_resized.jpg

image-065_resized.jpg

image-054_resized.jpg

image-074_resized.jpg

Soos tipiese toeriste in Éire het ons heeltyd tussen die radiostasies gekakel om Ierse musiek te hoor. Oppad terug luhawe toe het ons leprechaun’s gold geslaan en meneer Poedel het hierdie opgeneem.

If anybody can identify this irish tune, please let me know. I have to have the CD !

***** I found her !!!******

Her name is Gearóidín Bhreatnach. A friend (thanks Sean!!) has helped me to get hold of her music. It is spectacular. A youtube clip of her with her daughters is available at  link

~ by mieliepap on 15 July, 2007.

5 Responses to “Immaculate Ireland”

  1. ek dink ek het iets in die selfde genre gekry. Dit word sean-nos genoem, en beteken “old style”.

  2. Dit is pragtige foto’s!! Ek dink Ierland het sopas op my lysie verskyn van lande wat ek nog wil verken!!

  3. Probeer
    http://www.shazam.co.uk/music/portal
    vir daardie song – my swaer code vir hulle – jy bel en speel die song oor sel (sorry mobile) en hulle sms (sorry text) vir jou die song naam.

  4. Baie mooi lusmaak-foto’s!

  5. Nice foto’s!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: