die dommes van dae

Ek is onlangs deur ‘n ouer geliefde na hierdie artikel verwys wat vir my verduidlik hoekom die gekruekeldes nie dink ek is snaaks nie.

~ by mieliepap on 18 July, 2007.

2 Responses to “die dommes van dae”

  1. Ek dink nie dis ‘n goeie verskoning om grumpy te wees nie. Selfs al kan jou brein nie meer ander mense s’n verstaan nie, kan jy nog steeds lag vir jou eie grappe. Ek wil nooit eendag ‘n suurpruim tannie wees nie.

  2. Ek stem saam, krimpies moet meer lag. My ouma kan vreeslik worry, oor alles, maar sy kan darem nog ‘n goeie grap ook waardeer.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: