Roomys gereg

roomys.jpg
Dit is weer reseptyd:

Vir ‘n lieflike koue nagereg, benodig jy die volgende:
1 blikkie gekarameliseerde kondensmelk
1 houer vanielje roomys (klein bietjie gesmelt)
1 groot peppermint cript, gerasper
1 houer Romany Creams, gekrummel.
Meng dit alles goed en vries dit weer.

~ by mieliepap on 20 July, 2007.

7 Responses to “Roomys gereg”

  1. Yummy!

  2. Hmm… dit klink klink heerlik!!

  3. Daai bestandele het jou seker ‘n arm en ‘n been by ‘n SA shop gekos of hoe (of het Poedel dit vir jou ingesmokkel) ? Ons was geskok toe ons agterkom die Britte het nog nie die wonder van karamel kondesmelk agter gekom nie.

  4. Goed, jyt my uitgevang… Ek het die foto in RSA geneem, in Kleinmond. Ek het self al gesukkel om karamel kondensmelk te kry. Selfs gewone kondensmelk is skaars! Gepraat van Poedel, ek het die resep by hom gekry.

  5. Oe, dit lyk so lekker, ek gaan nou dadelik winkel toe vir die bestanddele . . .

  6. Jinne, hoekom weet ek nie van die site nie? Daar staan ek en tik die woord tarrentaal in Google en ek kom hier uit🙂 Eks so bly want ek het gisteraand die rys resep gemaak en dit was koningskos. Als daar is lekker. Ek dink die baksteen is ‘n biekie hard vir my gums hehe :))
    Ek gaan alles try.
    Die roomys hou ek vir ‘n verrassing vir Nuwejaarsdag maar ek gaan solank die kondensmelk koop en wegsteek.
    Ons in die Kaap het ook n skaarste aan melk en kondensmelk.
    Hier moet ek net kommetaar lewer en toe skryf ek sommer ‘n boek. Julle is aansteeklik en nou vertel ek vir almal van die site.
    Groete

  7. Dankie vir die resep, dit lyk heerlik. Het dit al voorheen ge-eet maar kon nie die resep in die hande kry nie. Dankie daarvoor. Johanna.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: