Kleinmond

Met al die gereen en vloede in die UK, velang my hart vandag na die Kaap. Spesifiek, verlang ek na Desember 2006 in Kleinmond saam met die families.

~ by mieliepap on 23 July, 2007.

7 Responses to “Kleinmond”

  1. Dankie, daar verlang ek ook sommer. Net so ‘n entjie aan, na Onrus.

  2. Nie dat dit jou verlange gaan help nie, maar ek het Saterdag daar gholf gespeel, en die weer was nogal lekker ook.

  3. Nou toe nou! – Kleinmond is waar ek ook al die afgelope 3 jaar my nuwe jaar ingaan. Ook by familie. Hulle het ‘n huis op pad uit die dorp, na Hermanus se kant toe.

  4. Ja, Kleinmond is werklik ‘n kleinood. Toe ons nog in die Kaap gebly het, het vriende daar ‘n familie huis gehad. Menige naweek het ons sommer daarheen gegaan, ekke sommer een Vrydag aand al in die bed gewees, met slaapklere en al daarheen gery en lekker langs die vuur gekuier voor ek toe weer bed toe is.

  5. En nou reën dit – erg. Ons kyk ook na vloede en daar was ‘n modderstorting op de Waal Rylaan en die vlakte is oorstroom. Miskien sneeu dit nog. Maksimum vir môre voorspel is 15 grade. Hierdie kind van die Namib kou klippe!

  6. Onrus, inderdaad…

  7. Ai, hoe lekker “homesick” maak jy my nou! Ek verlang weer na Plettenbergbaai. En elke dag dat die “somer”weer hier so grys is verlang ek nog meer…

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: