artisjok en avokadopeer gereg

avo_artishok-gereg.jpg

Een van die lekkerste goed wat die mediterraan vir my geleer eet het is Artisjokke. In Italië kan jy artisjokke oor die tooonabnk koop by die meeste winkels en dit is hemels. Dit is in ‘n bietjie van ‘n uitdaging om die goed in RSA te kry, maar dit is moontlik. Ek weet P&P en Checkers verkoop daarvan, maar gewoonlik wat die soort wat in water ingelê is. Wat ek van praat is dié wat in olie en asyn ingelê is. Om die water-ingelegde-artisjokke te bekeer, dreineer dit en laat dit oornag week in ‘n 1/2 koppie sonneblomolie, ‘n eetlepel olyfolie, ‘n eetlepel witwynasyn, ‘n knippie sout, bietjie knoffel en oregano.

Die resep is as volg (grootendeels by Dr Poop McKeith geleen):

Vir die basis 250g artisjokharte, [fusili] pasta, basieliekruid en klein cherry tamatietjies.

Vir die [noodsaaklike] mengelmoes: 2 avos, 1 eetlepel miso-pasta, teelepel suurlemoensap. Als saam versap.

Miso-paste is beskikbaar by of Japanese kos-winkels, of gesondheidswinkels, of alternatiewe koswinkels. Indien jy nie miso-pasta in die hande kan kry nie, sal iets soos ‘n mengsel van chick-peas en Worcestersous-sous werk.

~ by mieliepap on 5 August, 2007.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: