dronk man in beeston

Ons woonstel kyk uit op ‘n pub. Dit is nie altyd lekker nie, want dit raas en rook en steur ons tot laat. Daar is darem ook snaaksighede. Een hiervan is hierdie man wat ek onder in die straat hoor skree: “Dave! Dave ! Dave” en toe na sy stoel sien terug slinger het. Na ek gewonder het oor die etiese kwessies van hierdie persoon verfilm het ek besluit as jy op straat sit en drink en skree verbeur jy jou reg op privaatheid.




Eks nou weg vir ‘n rukkie, gaan Italië  verken. Baai.

~ by mieliepap on 15 August, 2007.

3 Responses to “dronk man in beeston”

  1. Ek is groen. Geniet dit.

  2. Cool, Groenie die wit draak. Dankie

  3. Daai ou lyk so sad.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: