Vreemde Engelse Plekname I

Een van die juwele van die Engelse platteland(lees buite London) is die wonderlike plekname. Ek sal probeer om gereeld van hierdie name met julle te deel. Ons begin sommer met een wat ek vandag naby Birmingham gesien het: Acocks Green, of soos ek dit gelees het: A cock’s green.

acocksgreen.jpg


~ by mieliepap on 4 September, 2007.

2 Responses to “Vreemde Engelse Plekname I”

  1. hehe…van jaloesie?

  2. mieliepap, ek stem, dit is ‘n vreemde naam en dit sal my ook laat dink het!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: