As die kat vol is, is die drank baas

Ek het so ruk gelede skelm hierdie persoon se shopping afgeneem. Dit het behels:

cat-guy.jpg

* 1 reuse pak basics kat litter
* 11 pakkies kat-kos
* 3 blikkies tuna
* 2 liter mix (suurlemoen gaskoeldrank)
* 1 bottel basics Vodka

Lyk my hy’t besluit om homself katswink te drink aan tiermelk. Dit is erg om te dink dat hy in die hele Engeland niemand beter as Mattewis kat kon kry om saam met hom te drink en katkos te eet nie.

~ by mieliepap on 9 September, 2007.

One Response to “As die kat vol is, is die drank baas”

  1. Miskien is die Vodka ook slegs vir die katte. Of miskien is hy met Catwoman getroud?

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: