Anglo-Boere-oorlog

Ek is amper lus om Ps 137 aan te haal, maar dit sal te erg wees.

Dit het gebeur op ‘n lieflike lenteaand in die Noorde van Parys. Stade de France was vol Pomme. Hulle het gesing en gehoop en gedrink en gepiepie.

Hier is die afskop:

francevakansie-038-resized.jpg

Die eerste helfte was mooi.

Die tweede helfte was soos om ‘n dooie perd te skop. Die vier omies (70 jarig) langs my, kon nie glo dat die spelers goeie geld betaal word om so te speel nie. Hulle toer saam met die Engelse span en hulle was nie baie opgewonde nie:

francevakansie-039-_-resized.jpg

Die Japs in die skare het aan die slaap geraak:

francevakansie-041-resized.jpg

Let op hoeveel bleekbene daar was. Dit was lieflik om na die game in Parys rond te loop (tot na 02h00) en vir hulle te glimlag.

~ by mieliepap on 18 September, 2007.

4 Responses to “Anglo-Boere-oorlog”

  1. Volgende keer wat ek ‘n dooie perd sien, sal ek hom definitief moet skop, want daai 2de helfte was lekkerrrrrrrr!

  2. Sies man. Jy maak ons net jaloers. Wens ek kon daar wees!

  3. Ditto!

  4. Ja jong, daar is maar net nie genoeg sout vir al die wonde aan die kant nie. Mag hulle maar teen Samoa ook verloor.

    En toe gaan val hulle nog uit die krieket T20 reeks ook !

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: