little brittain

Op ‘n onlangse besoek aan ‘n pragtige klein dorpie Wirksworth, het ek die vrou oortuig om gou in die pub in te nip om Suid Afrika se openingswedstryd teen Samoa te kyk. Nou ek moet vir julle vertel dat daar op hierdie spesifieke dag ‘n reuse kunstfees in pikante Wirksworth was, wat beteken dat almal baie hoge Ingils gepraat het en baie statig gelyk het, dit is nou tot ons in die pub kom om die rugby te kyk.

image005_resized.jpg

Ook nodig om uit te lig dat dit niks warmer as 10 grade C was nie.

~ by mieliepap on 30 September, 2007.

One Response to “little brittain”

  1. Pragtige voorbeeld van ‘n “muffintop” in die agtergrond.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: