Sweet

Ek het vandag die verskriklikste ervaring gehad.

Ek was in ‘n vergadering met ‘n persoon wat heeltyd met sy hande agter sy kop gesit het, ten spyte van die droë geel kolle onder sy arms…

Ek kon myself nie keer om ‘n foto te neem nie !

sweet.jpg

~ by mieliepap on 30 November, 2007.

8 Responses to “Sweet”

  1. Ek dink jy het jou roeping gemis: Word ‘n paparazzi fotograaf!

  2. Dis 11h30 by die werk en ek was nogal honger tot ek jou blog oop gemaak het… Juk! Ek sou verseker nie kon konsentreer op die agenda in daai vergadering nie.

  3. Stem saam met BiB. Hierdie is heel bo aan die lys van jou beste steelfoto’s, saam met die een wat jy in die kerk geneem het sonder dat jou vrou sien.

  4. ek het 2 movies van mense wat in vergaderings aan die slaap raak, maar ek het nie genoeg guts om te post nie

  5. Nie nodig om daardie movies te post nie dankie, ons kan sommer die parlementêre kanaal kyk!

  6. kop het weer in die messelaai oornag🙂

  7. […] het al hier verwys (met skelm foto) na die man met die geel sweetvlekke onder die arm, maar eintlik is dit […]

  8. oeee *&^% dis gewoonlik die tipes wat my wil bear-hug.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: