boeke wat ek in 2007 gelees het

Ek kan almal aanbeveel behalwe The Trial, dit is nie so cool nie.

Notes from a small island

Notes from a small island – Bill Bryson

State of Africa

The State of Africa – Martin Meredith

 

The trial

The Trial – Franz Kafka

 

The English

The English -Jerem Paxman

 

Ander Tongval

‘n Ander Tongval – Antjie Krog

 

Disgrace

Disgrace – JM Coetzee

 

The Tiger that isn't

The Tiger that isn’t – Andrew Dilmot et al

 

Things can only get better

Things Can Only Get Better: Eighteen Miserable Years in the Life of a Labour Supporter, 1979-1997 – John O’Farrel

 

Utterly

An Utterly Impartial History of Britain: (or 2000 Years of Upper Class Idiots in Charge) – John O’Farrel

 

~ by mieliepap on 8 December, 2007.

4 Responses to “boeke wat ek in 2007 gelees het”

  1. Meredith se boek is uitstekend en ‘n moet vir enigiemand wat in Afrika belangstel. Ek dink ook “Disgrace” is in ‘n klas van sy eie.

  2. My vroutjie het vir my Meredith se RSA geskiedenis gekoop. Wil dit vroeg in 2008 tackle. Het jy geweet dat State of Africa onder ‘n ander naam in USA bekendgestel is ? In USA is dit The Fate of Africa !

    Disgrace is goed, dit het my wêreld bietjie geruk, en my denkwyse beïnvloed, nie noodwendig vir die beter nie… Antjie se boek het my fondasie bietjie geruk, vir lank, en ook ‘n blywende lêplek gekry.

    Utterly impartial history kom baie naby, indien nie verder nie, as State of Africa. Dit het my soveel insig gegee in hin hierdie belaglike non-tropical eiland.

  3. Ek love Bryson se boeke. Hy het die vermoë om woorde te sit by observasies wat ons almal al gemaak het, maar nie kon bewoord nie, of nie regtig agter gekom het nie.

    Ek is besig met skoonpa se State of Africa. Baie interessant.

  4. Bryson se boeke is baie lekker-lees boeke, baie gemaklik en soos jy se, teen die vel. Ek sal weer State of Africa moet lees, ek kan amper niks daarvan onthou nie, so baie inligting!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: