Seared Tuna met CousCous (koeskoes) en groente resep

Bak groente van keuse in ‘n bedekte bak: Groente van keuse.
Voorbeeld: 1 goort patat ge-blok. Bak die patat vir 20 minute. Gooi die volgende by: 1 pakkie sampioene – geblok, 1 blikkie mielies, 1 groen peper – geblok, 1 huisie knoffel – gemash. Bak vir nog 15 minute 9of tot sag. Gooi 2 eetlepel sojasous oor. Meng met 1 koppie gaar couscous (of rys of pasta). Skep hierdie as ‘n tuna-bed in ‘n bord.

koeskoes.jpg

Knoffel&Mosterd sousie: 1/2 koppie olyfolie, 6 knoffelhuisies gemash, sap van 1 suurlemoen, knippie sout en 2 teelepels dijon mosterd. Verhit dit klein bietjie tot dit ‘n emulsie vorm (i.e. dit word soos snooties)

Verhit jou tuna pan – BAIE warm – met klein bietjie olyfolie.

Tuna marinade: Meng 50~100 ml sojasous, 2 teelepels heuning, eetlepel olyfolie. Slosh die tuna steaks daardeur en laat dit daarin le vir ‘n rukkie. Dip die tuna steaks in klein bietjie sesame saad voor dit gebraai word.

vis01.jpg vis02.jpg

Braai die tuna steaks vir 10-15 sekondes<sic> aan elke kant. So 2 cm tuna steaks werk beste. Gooi die tuna op die bed van couscous en gooi die sous oor die tuna wat slaap op die bed van couscous.

geregsondersous.jpg geregmetsous.jpg

BESTE tuna resep OOOOOOOIIIIT. Ek belowe.

~ by mieliepap on 12 December, 2007.

2 Responses to “Seared Tuna met CousCous (koeskoes) en groente resep”

  1. Is daai ‘n regte stuk heel tuna??? ek het hulle nog net in blikkes en gekerf gesien..cool, gotta try …

  2. daardie is inderdaad heel stukke tuna. Baie goedkoop (relatief) in Engeland. Ons betaal so R26/200g vir vars tua chunks en so R40/200g vir vars tuna steaks. Ek het die vakansie R20/250g vir tuna steaks (dog gevries) by John Dories in Klerksdorp betaal. Ek het gehoor die Fruit and Veg in Tygervalei verkoop dit vir redelik goedkoop.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: