Ugandese koerantknipsels

Na ‘n 3-week besoek aan sonnige Suid-Afrika is die baby en ek in Uganda vir ‘n wyle. Ek deel graag die volgende koerantknipsels uit vandag (12 Jan 08) se Saturday Vision:

http://www.flickr.com/photos/22810163@N08/2187263319/

http://www.flickr.com/photos/22810163@N08/2188045264/

http://www.flickr.com/photos/22810163@N08/2187252835/

http://www.flickr.com/photos/22810163@N08/2188038104/

~ by mieliepap on 12 January, 2008.

2 Responses to “Ugandese koerantknipsels”

  1. ‘n Baie interressante bydrae!
    Die Ugandese is so reguit en op die man af in hulle weergawe van ‘by die opsitkers’ dat mens jou verwonder dat enigeen van hulle ooit maats kry. Ten minste weet mens daar wat jy kry en waarvoor hulle regtig soek in ‘n maat. Laasgenoemde is blykbaar grootliks ‘n suggar daddy of ‘n sugar mummy.

    Dit is lekker dat julle Suid Afrika toe kon gaan. Ons is ook pas terug van drie weke daar. Wat maak julle in Uganda? Dit klink interressant.

  2. Op elke hoek is daar ‘n reuse advertensie wat deel uitmaak van ‘n aggresiewe veldtog teen hierdie sugar daddy en sugar mummies. Daar is groot kwessies:
    1. prevelance van vigs in die “sugar” ouderdom, wat nou die laer ouderdom infekteer . I.e. meer ou ooms en tannies het vigs, dus dra hulle dit nou na die jonger geslag oor, wat vantvore a.g.v. harde regeringswerk nie so baie vigsgetalle gehad het nie.
    2. geweld en abuse van die jonger meisies wat gewoonlik net addisionele laslapies is, terwyl die mans reeds getroud is.
    Lees bietjie hierdie berig, ook uit vandag se koerant, met ‘n foto van een van die advertensieborde.

    My geliefde is hier vir navorsing. Sy is besig om NGO’s na te vors in Uganda as deel van haar PhD. Ons gaan veldwerk doen deur NGO’s in die veld te ondervra en dit te vergelyk met ‘n vorige stel ondervragings van 2002.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: