saterdagaand

So dit is Saterdagaand. Dit is die begin van die die tweede maand en ek het nog steeds nie met hierdie jaar opgevang nie. Niks beur my op soos ‘n stil Engelse pub terwyl Engeland onverwags ‘n rugby wedstryd teen Wallis verloor nie. My baby is nog in Uganda.

~ by mieliepap on 3 February, 2008.

2 Responses to “saterdagaand”

  1. hahahahahaha.
    Die Engelse het waarskynlik regtig gedink hulle is skielik weer goed na hulle so gelukkig was in die World Cup om in die finaal te kom. Ai, kan nie wag vir die Proteas om daar te gaan toer in julle somer nie. Ons kan wragtag nie weer so ongelukkig wees soos die laaste 2 kere wat ons die reekse daar moes gewen het nie. Hopelik kan ons die ekwivalent van 36 – 0 in krieket ook behaal.

  2. Wallis het ‘n span wat ‘n paar groot name gaan skrikmaak die jaar…hulle nuwe kiwi coach ken sy storie.Ek persoonlik dink die ingilse gaan die Proteas seermaak die somer…

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: