Geskenkies, van my, aan my

Ek het hierdie week ‘n bonus gekry en besluit om myself te bederf.

Ek is op ‘n reuse caffeine high.

~ by mieliepap on 1 March, 2008.

5 Responses to “Geskenkies, van my, aan my”

  1. Dis nou die tipe geskenk wat my ook opgewonde maak!!!

  2. .. en ek gaan nou saam met die bella donna vir ‘n wel-bege-nuwe-tomotom-leide rit deur die platteland reis na Newton se geboortedorp. Geen argumente oor kaartlees-vemoëns of karsiek word nie, en geen verdwalingsonsekerheid nie !
    Ek het al hoofpyn van al die koffie. Oorweeg om rooibos espresso in my nuwe masjien te maak…

  3. Dis nou ‘n lekker bederf. Het onlangs eers geleer espresso drink, geniet dit baie.

    Net een goue reël wat jou ander geskenk betref: Maak seker jy het die regte kabel in die motor, want wanneer die battery pap word help jou selfoon se kabel glad nie. O ja, en onthou om haar op jou versekeringspolis by te voeg.

    Geniet!

  4. Daar doen jy dit weer. Ek het net gisteraand in Newsweek, daar in die agterste seksie gelees van die wereld se beste masjiene en hoeveel die druk moet wees en en en en

    Ek begeer so een. Eendag…

    Geniet dit!

  5. Onnelenako entlhe, ke go itse, ke tla tlhaloganya, ke a leboga.

    Ek is klein bietjie teleurgesteld in die masjien, moet ‘n dubbel-shot (twee lepels) maak vir americano, so dit neem twee keer soveel koffie as die plunger.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: