Koffiedroogte

Starbucks se storie (click)

Die video (click) 

~ by mieliepap on 4 March, 2008.

5 Responses to “Koffiedroogte”

  1. Die Laaste Dag…!

    21 Mei 2011 tot 21 Oktober 2011 …. 5 maande van hel op aarde!!!

    (Openb 9:5) En dit is aan hulle gegee, nie om hulle dood te maak nie, maar dat hulle vyf maande lank gepynig sou word; en hulle pyniging was soos die pyniging van ‘n skerpioen wanneer hy ‘n mens steek.

    (Openb 9:6) En in dié dae sal die mense die dood soek en dit nie vind nie; en hulle sal verlang om te sterwe, en die dood sal vir hulle wegvlug.

    (Openb 16:17) En die sewende engel het sy skaal uitgegooi in die lug, en ‘n groot stem het uit die tempel van die hemel gekom, van die troon af, wat gesê het: Dit is verby!

    (Openb 16:18) En daar het stemme gekom en donderslae en bliksemstrale, en daar het ‘n groot aardbewing gekom soos daar nog nie gewees het vandat die mense op die aarde was nie so ‘n geweldige groot aardbewing.

    lees ook die boek “We Are Almost There!!!” by http://www.familyradio.com/graphical/literature/waat/waat_temp.html

  2. Mieliepap! Hoekom moes jy my nou herinner aan Starbucks, want dit is elke jaar my kerswens dat hulle takke in SA moet oopmaak. Ek probeer vergeet hulle bestaan!

    In elke plek waar ek kom soek ek heel eerste na hulle een…ooeeee..heeeeerlik as die koffie klets met jou mond.

    Maak nie saak hoeveel dit in Euro kos nie, ek sal minder eet as ek myself net kan verdrink.

  3. johannes, fof asb van my blok af. wat dink jy bereik jy deur dit te doen? help jy iemand se cause? nee. jammer vir die sensitiewe kykers, ek is gatvol vir dweep. Ek het niks teen Christene nie, veral nie myself nie, maar liewe hemel, hou dit skoon ! As jy issues het, bespreek dit, moenie my blok met jou versies versuur nie.

    EvolusieVis, ek kan Starbucks house blend 250g kry vir GBP 3.5 en om dit RSA toe te pos kos my so GBP 2, dit neem 8 weke. Sal jou R80 kos teen die huidige uitruilkoers.Ek kan jou uithelp as jy wil. Hoe groot is jou aanvraag?

  4. My aanvraag is groot, weet jy R80 is nie te veel nie. Ek sal dit nogal betaaal. Maar daar is iets in die manier waarop hulle dit maak in die koffiewinkels, ek dink dit het iets met die pressure te doen om die geur uit te kry. As mens dit by die huis maak, proe dit net nie dieselfde nie… dit het met die masjien te doen.

  5. […] N.a.v. hierdie post, kyk wat ek en die liefie die naweek in Oxford gedoen […]

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: