Stefan Kolber

Ek is baie jammer dat ek nie die videos op wordpress se site kan blok nie, maar hulle laat nie flash videos imbed nie, daarom, click asb die video link : http://www.comedycentral.com/colbertreport/videos.jhtml?videoId=163210

Ek het onlangs ‘n reuse fan geword van Stephen Colbert. Ek het sy boek in Philadelphia gesien verlede jaar en gebaseer op sy cameos op Jon Stewart se Daily Show program, het ek besluit om dit te koop. Lang storie kort, ek is gek daaroor. Ek wil dit vir elkeen en almal gee om te lees. Dit is skreeusnaaks. Gaan nou na amazon en koop een.

~ by mieliepap on 6 March, 2008.

One Response to “Stefan Kolber”

  1. eaheaheaheaheah hy’s skreeusnaaks🙂

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: