Ons huisie in Beeston, Nottingham

Welkom in ons huis.

Ek is versot op die woonstelletjie waarin ons woon. Die kombuis is oopplan, wat maak dat jy agter die toonbank kan wegkruip vir gaste.

Die ligte se transformator bly in ‘n oulike chroom semi-sfeer in die dak. Die semisfeer gee jou ‘n blik in ‘n oogwink oor ons kombuisie en sitkamertjie.

Inderdaad is dit die son wat buite skyn.

~ by mieliepap on 9 March, 2008.

6 Responses to “Ons huisie in Beeston, Nottingham”

  1. Cool foto! Is jy seker dis nie ‘n straatlig daar buite nie?🙂

  2. Sjoe dit is ‘n oulike “huisie”.

  3. Ek hou van julle huisie. Van waar af het jy die foto geneem?

  4. dankie dankie. dit is geneem voor my hare gekam was. ek is die outjie op die kombuiskas, agter die kamera, reg in die middel van die foto.

  5. Lus vir speel? http://kruidjieroermynie.wordpress.com/2008/03/11/die-wat-gebruik-jy-tag/
    Jy’s getag.😀

  6. jammer roer,
    1. dit inkrimineer my, het jy byvoorbeeld ‘n lisensie vir al die proggies op jou start menu ?
    2. ek hou nie van tag nie. kissing touchers was die laaste tag wat genoeg insentief gehad het.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: