Aardopkoms op die maan

Kyk na hierdie video van ‘n Japanese tuig. Dit wys hoe die aarde opkom oor die maan se horison.

~ by mieliepap on 12 March, 2008.

3 Responses to “Aardopkoms op die maan”

  1. Ek kan nie wag dat die mensedom terugkeer maan toe nie, dit gaan soveel beter wees met die nuwe tegnologie.

  2. Amazing!

  3. Ek het uit eindelik gisteraand An Inconvenient Truth gekyk (daarin wys hy mos die foto wat Apollo 8 geneem het van die Aarde). Sommer vandag begin ons recycle!

Leave a comment