Koffiedroogte 2

N.a.v. hierdie post, kyk wat ek en die liefie die naweek in Oxford gedoen het.

~ by mieliepap on 17 March, 2008.

3 Responses to “Koffiedroogte 2”

  1. Wat het die ander mense in die Starbucks gedink toe jy met ‘n videokamera in die een hand, jou slukkie koffie afneem? Hulle seker iets soos “bloody foreigners” gedink, of as hulle Afrikaans was “Blerrie niksgewoond”. hehehehe.

  2. Mmm… Starbucks is SO vorige eeu🙂
    [deleted naam], het ons besoek aan Origin in Kaapstad jou nie gerehabiliteer nie?

  3. Jans, daardie was die beste koffie wat ek in Suid-Afrika, indien nie ooit nie, gedrink het ! Ek wil amper hê jy moet vir my pos hiernatoe, net jammer dit is so vrek duur ! Wat kos dit nou weer per pakkie? Het jy die gesien ?

    Die video (click)

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: