Alkoholvrye bier

Ek het vanaand die lieflikste ervaring gehad. Ek het by vriende gaan tuisgemaakte Nando’s-like burgers eet. Die burgers was uit die boonste rakke (watch this space vir die resep). Die treintye en bustye het my nie baie goed gepas nie, so ek moes bestuur. Ek wou graag bier saamneem en drink, maar dit het gebots (punny) met die bestuurdery. Ek het toe besluit om alkoholvrye bier vir my te koop en gewone bier vir die gashere.

Cobra

Dit het absoluut my aand gemaak dat ek drie biere kon drink deur die aand en by my volle bewussyn was. Ek was heeltyd so helder soos daglig en ek kon na die tyd huis toe bestuur. Wat ‘n wonderlike wêreld wat vir my oopgegaan het !

~ by mieliepap on 1 April, 2008.

6 Responses to “Alkoholvrye bier”

  1. Ek is so bly jy kop is helder want jy is getag! Gaan kyk daar by my!

  2. ooohoohooh!

    where can i get suuum?

  3. Bier sonder alkohol? Is dit pienk?

  4. Zuit, nee, maar die strooitjie is !

  5. Die vraag is: Is alkohol-vrye bier werklik bier? Dws kan mens alkohol-vrye “wyn” wyn noem?

  6. Ek weet nie of dit so lekker kan wees nie…Bib, ek dink alkohol-vrye wyn sal druiwesap genoem word!😆

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: