Comrade Poephol Z

Ek het vanoggend gedink, miskien moet ek vir Jacob Zuma ‘n kans gee. Toe hoor ek hierdie onderhoud met hom op BBC4 radio. Hy skep so ‘n slegte indruk.

Onderhoud (click)

~ by mieliepap on 24 April, 2008.

5 Responses to “Comrade Poephol Z”

  1. Baie dankie hiervoor! Dit was vir my baie interessant! Dit sou baie snaaks gewees het, as dit nie so tragies was nie…

  2. Ek was al gereed om iets in die lyn van “dis nie so belangrik om ‘n goeie spreker te wees nie – dis nie die toets van wat ‘n goeie leier is nie”. Maar na ek geluister het wil ek net ‘bulshitter’
    sê.

  3. Klink vir my of hy maar lekker die eierdans gedoen het! Soos Boer se, dit sou snaaks gewees het as dit nie so blerrie tragies was nie! Ek wonder net wat hulle nou van SA en sy sogenaamde leiers dink…

  4. O genade, daar slaan ons alweer ons naam met ‘n plank!

    Mieliepap dankie vir daardie “earth is awesome” link 🙂

  5. yikes – Selfs Dubya praat meer sense as hy! (en dit wil gedoen word!)

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: