minimiliepap

~ by mieliepap on 23 June, 2008.

7 Responses to “minimiliepap”

  1. Wow, how cool is that?!

  2. Wow, wow, wow, wow!!! Ek moet eerlik wees ek kon nog nooit kop of stert van my kinders se sonars uitmaak tot omtrend hier by ses maande nie, maar dit het my min geskeel, ek het geweet hulle is daar iewers…. Weet julle watse groot avontuur wag daar vir julle??? 😉

  3. Ag moeder kan mens glo dat daardie ‘n ou klein mensie is. Geniet!!

  4. Baie, baie koel!

  5. Ai, n nuwe lewetjie bly darem maar altyd so special!!! Geniet die kleinding wanneer hy/sy daar is!

  6. Baie geluk! Sjoe, dis Pienkzuit se vroutjie, Rendier sin en joune… Het julle so afgespreek?😉

  7. Dankie babies (sardonies en inuendo COOL !)

    Ek en Montle is baie opgewonde. Die moelike tyd is blykbaar vir eers verby en begin in alle erns weer oor vyf maande en dan hou dit vir 20 jaar. HEMEL!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: