Suid-Afrika die volgende Zimbabwe ?

So ek is nie so aktief op die blog-arena nie, meestal omdat ek nou die man van ‘n swanger vrou is en omdat ek volgende maand Cambridge toe trek, maar hier is iets wat my effens ontstel het.

http://news.bbc.co.uk/1/hi/programmes/crossing_continents/7481705.stm

Luister na die berig:click op die “listen to latest programme ” link aan die regterhand

~ by mieliepap on 10 July, 2008.

3 Responses to “Suid-Afrika die volgende Zimbabwe ?”

  1. “Rosie Goldsmith reports on the struggle for South Africa’s promised land, driving a political, economic and racist wedge down the middle of an already tense country.”
    Wow, BBC is regtig in touch met Afrika! common dis plain fear mongering.

  2. Dankie hiervoor. Mens moet altyd die perspektief van buite ook sien om soms waarlik te weet wat in jou land aangaan. Dit was tydens die apartheidsjare so en dis nog steeds so.

  3. Mannemerak, het jy na die stuk geluister ?

    Onthou dat jy in die Wes-Kaap bly, wat amper soos ‘n ander land is.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: