Soos sand

Ek is vandag 30. My vrou is besig om my vrot te spoil. Lieflik. Het gister vir die Pommedare by die werk koeksisters gemaak, they like. Het ook gister vir die eerste keer in 17 jaar golf gespeel, so ek is seer vandag op nuwe plekke, en voel dus ook 30+.

Dit is darem lekker om vir ‘n dag stil te sit en te reflect, veral as (so mooi) iemand so mooi na jou kyk.


as die video nie werk nie, click hier.

My gunsteling geskenk is twee kaartjies na die SA vs Engeland eendag internasionaal op Lords !!!

~ by mieliepap on 9 August, 2008.

7 Responses to “Soos sand”

  1. BAIE geluk hier uit die verte!

  2. Baie geluk hoop jy het ‘n wonderlike jaar waarin al jou drome waar gaan word!

  3. Ek is nou baie spyt ek sien dit nou eers raak. Baie, baie wonderlike jaar vir jou, jou lief en klein-mieliepap oppad.

  4. ek weet dis te laat, maar baie geluk!🙂

  5. Baie dankie vir die gelukwense !

  6. Hallo Mieliepap,

    Ons tweede seun is so vier maande gelede gebore en sederdien is ek heeltemal van die bloglyn af. Dus sien ek nou eers dat jy verjaar het en dat julle jul eersteling verwag. Dus, ‘n baie laat maar baie geluk met albei!
    Dit is goed dat julle nou hier in Cambridge ook aanlyn is. Ons gesels gou weer.

  7. Baie dankie en baie geluk LM! Dit is ‘n wonderlike voorreg (vir ons en julle)! Ek het die ander dag Afrikaanssprekendes in CB1 gesien (gehoor) en gewonder of dit miskien julle is. Cambridge is wonderlik, oortref my hoë verwagtinge heeltemal. Ons het toe in die Mill Road area ten ruste gekom, en ons is mal daaroor.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: